Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis
Deur Beatrix Potter
Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in ‘n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis.
Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek… maar daar is ook ‘n kat wat muise jaag, ‘n kok wat nie van muise hou nie, ‘n vreeslike gerumoer die hele dag lank…
Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe?
ISBN: 978-1-920414-06-1; 978-1-920414-08-5
Bestel-inligting:
Neem asb. kennis dat werklike pryse mag verskil van pryse wat hier gekwoteer is, omdat sekere boekverkopers van tyd tot tyd afslag op produkte bied en omdat sekere handelaars se pryse aan wisselkoerse onderworpe mag wees.
Tipe: Sagteband (A5)
Land: Suid-Afrika
Prys: R69.95
Handelaar: Crink.co.za: Kliek Hier om te bestel
Tipe: Sagteband (6×9 duim)
Lande: VSA, VK, EU
Prys: $7.99
Handelaar: Lulu.com: Kliek Hier om te bestel
Tipe: E-Boek (PDF – aflaaibaar)
Lande: Wêreld
Prys: $4.97
Handelaar: Lulu.com: Kliek Hier om te bestel

